Тут можно читать онлайн книгу Beake Lesley (EN) - Jock van die Bosveld - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.
Jock van die Bosveld - описание и краткое содержание, автор Beake Lesley (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.
Dis nie die een wat ek wil h nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig die kampioen! Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. Moenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne! s Jim, hy wys na sy borskas. Dis sy hart wat saakmaak! Dis die 1870 s in Suid-Afrika en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na di pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag . . . maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid m nsmoeilikheid en leer dat dit die hart van n kampioen verg om selfs in lewensgevaar n ware en getroue vriend te wees.
Jock van die Bosveld - читать книгу онлайн бесплатно, автор Beake Lesley (EN)