Тут можно читать онлайн книгу Berg Wim van der (EN) - Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.
Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby - описание и краткое содержание, автор Berg Wim van der (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.
Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby sal enige rugbyfanatikus boei. Di versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversi le en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie huweliksonthaal omdat hy eers 'n halfeindstryd vir sy klub moes gaan speel; die 90 meter-strafskop van Oostelikes; hoe die eerste Springbokke wat per vliegtuig gereis het met drie enjins oor die see gehinkepink het; hoe Kimberley 60 uur per muilwa moes reis tydens hul eerste toer na Kaapstad; hoe die Springbok Andy MacDonald met sy kaal hande 'n leeu doodgemaak het; die plettervat deur 'n toeskouer wat die Westelike Provinsie die Curriebeker gekos het; Paul Roos se weeklikse 260 km-fietsrit na Pretoria om klubrugby te speel.
Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby - читать книгу онлайн бесплатно, автор Berg Wim van der (EN)