Stemmet Johan (EN) — Johan Stemmet se musiektrivia

Тут можно читать онлайн книгу Stemmet Johan (EN) - Johan Stemmet se musiektrivia - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.

Johan Stemmet se musiektrivia
Язык книги: Английский
Прочитал книгу? Поставь оценку!
0 0

Johan Stemmet se musiektrivia краткое содержание

Johan Stemmet se musiektrivia - описание и краткое содержание, автор Stemmet Johan (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.

Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, G Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van "Suikerbossie" by die Royal Command Performance en word deur prinses Margaret teruggeroep om die liedjie weer te sing. "Mamma, ek wil 'n man h " is destyds gesing deur die Belgiese sanger, Bobbejaan Schoepen. Hy is deur die Nazi's gearresteer toe hy tydens 'n optrede gesing het dat die meisie nie met 'n Duitse man wil trou nie omdat hy varkvleis eet. Koos du Plessis het in graad 10 probeer om sanglesse te neem, maar is deur sy onderwyseres afgeraai weens "'n gebrek aan vaardighede". Koos Kombuis s van homself "Skool was vir my baie boring, veral omdat ek myself al op drie leer lees het - van die agterkante van cereal-bokse af".

Johan Stemmet se musiektrivia - читать онлайн бесплатно полную версию (весь текст целиком)

Johan Stemmet se musiektrivia - читать книгу онлайн бесплатно, автор Stemmet Johan (EN)

Поделиться книгой

Оставить отзыв