Тут можно читать онлайн книгу Poland Marguerite (EN) - Die Bewaker - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.
Die Bewaker - описание и краткое содержание, автор Poland Marguerite (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.
Vuurtoringwagter Hannes Harker word met sy jong vrou na 'n afgele? eiland verplaas. Hy ontdek iets wat lank in die toring weggesteek was wat hom sy balans laat verloor, en hy val. In die hospitaal vertel hy met rukke en stote aan verpleegsuster Rika sy lewensverhaal - van sy ma se geheimsinnige dood, van sy onbeheerbare jong vrou, Aletta, en van die verlate eiland waar net die vuurtoringwagters en ghwano-werkers woon. Di twee groepe leef saam maar tog ook streng apart op een van die onherbergsaamste plekke op aarde. Met die aankoms van 'n karakter uit Aletta se verlede kom haar eie geheime onvermydelik aan die lig, net soos die pruttende spanning en onregte wat die ghwano-werkers so lank verduur het tot uitbarsting kom in 'n enkele, skokkende gebeurtenis. Die bewaker is die verhaal van twee generasies vuurtoringwagters - mans verbete in hulle plig, en vroue wat saam met hulle in skrikwekkende afsondering leef. Dit is geskryf in die uiters keurige styl waarvoor Marguerite Poland so bekend is, nou vir die eerste keer in Afrikaans soos vertaal deur Daniel Hugo. 'n Roman oor die krag van geheime, die krag van die liefde en die krag van stories.
Die Bewaker - читать книгу онлайн бесплатно, автор Poland Marguerite (EN)