Grange Zelda la (EN) — Goeiemore, mnr Mandela

Тут можно читать онлайн книгу Grange Zelda la (EN) - Goeiemore, mnr Mandela - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.

Goeiemore, mnr Mandela
Язык книги: Английский
Прочитал книгу? Поставь оценку!
0 0

Goeiemore, mnr Mandela краткое содержание

Goeiemore, mnr Mandela - описание и краткое содержание, автор Grange Zelda la (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.

Zelda la Grange het grootgeword as n ondersteuner van die re ls wat wit en swart skei. En tog sou sy Nelson Mandela se naaste vertroueling word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as n vyand voorgehou is. Goeiem re, mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van n verskrikte tikster in haar vroe twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy Khulu noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit n geslote w reld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.

Goeiemore, mnr Mandela - читать онлайн бесплатно полную версию (весь текст целиком)

Goeiemore, mnr Mandela - читать книгу онлайн бесплатно, автор Grange Zelda la (EN)

Поделиться книгой

Оставить отзыв