Тут можно читать онлайн книгу Fraser Sean (EN) - Die Kinders se Madiba - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.
Die Kinders se Madiba - описание и краткое содержание, автор Fraser Sean (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.
Dit is die verhaal van hoe 'n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir 'n prokureur gestudeer het, het Nelson Mandela meer en meer gesien hoe onregverdig die land se wette teenoor swart mense was, en hoe hulle daaronder ly. En die ergste was, hulle kon niks daaraan te doen omdat die wet swart mense verbied het om te stem vir 'n regering wat h lle wou h . Daarom het Tata Mandela besluit om sy lewe daaraan te wy om te veg teen die regering se groot plan, apartheid. Apartheid het beteken dat wit en swart mense apart gehou is en dat wit mense die beste deel van alles gekry het. Sommer gou het Madiba se aksies hom in die moeilikheid laat beland, en uiteindelik is hy vir 27 jaar toegesluit. Maar toe hy daar uitkom, het alles verander, en hy het die eerste president van al die mense van die land, wit en swart, geword. Hy was 'n held vir almal in Suid-Afrika en oor die hele w reld, en hierdie boek vertel sy storie.
Die Kinders se Madiba - читать книгу онлайн бесплатно, автор Fraser Sean (EN)