Vlismas Michael (EN) — Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf

Тут можно читать онлайн книгу Vlismas Michael (EN) - Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.

Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf
Язык книги: Английский
Прочитал книгу? Поставь оценку!
0 0

Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf краткое содержание

Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf - описание и краткое содержание, автор Vlismas Michael (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.

Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf is 'n m t lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om 'n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel. Hierdie uitsonderlike Suid-Afrikaanse gholfboek bevat boeiende trivia soos: die blouape wat die kameraspan gedurende 'n belangrike toernooi gekaap het; die Suid-Afrikaanse gholfklub wat bekend is vir sy slange; Jaco van Zyl se SA PGA-oorwinning vanuit 'n roosbedding; die boer wat 30 km met sy trekker gery het om gras op sy plaaslike gholfbaan te plant; hoe Simon Hobday gedreig het om 'n toeskouer en sy vrou te laat vermoor; die kolhou-prys wat niemand wou wen nie ... en veel meer.

Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf - читать онлайн бесплатно полную версию (весь текст целиком)

Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf - читать книгу онлайн бесплатно, автор Vlismas Michael (EN)

Поделиться книгой

Оставить отзыв