Тут можно читать онлайн книгу Hofmeyr Steve (EN) - Vier briewe vir Jan Ellis - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.
Vier briewe vir Jan Ellis - описание и краткое содержание, автор Hofmeyr Steve (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.
Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van 'n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is 'n besonderse werk waarin 'n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van 'n onskuldige posbode wat weens 'n sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland. Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en 'n gemeenskap wat hulpeloses soms in die steek laat. Vier briewe vir Jan Ellis, 'n boek oor 'n doodgewone spreekwoordelike "klein" mannetjie, roer grootse kwessies aan sonder dat 'n "boodskap" aan die leser opgedwing word.
Vier briewe vir Jan Ellis - читать книгу онлайн бесплатно, автор Hofmeyr Steve (EN)