Stuart Chris (EN) — Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika

Тут можно читать онлайн книгу Stuart Chris (EN) - Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.

Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika
Язык книги: Английский
Прочитал книгу? Поставь оценку!
0 0

Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika краткое содержание

Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika - описание и краткое содержание, автор Stuart Chris (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.

Suider-Afrika is die tuiste van 'n rykdom soogdiersoorte, wat in 'n wye verskeidenheid habitats leef. Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek - in verbasende besonderhede - sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere (soos vlermuise, klaasneuse en skeerbekmuise) tot die grootste (soos olifante, leeus en renosters) en sluit ook seediersoorte in (soos robbe, dolfyne en walvisse). Met betroubare en kleurvolle illustrasies, bied hierdie gids beknopte inligting oor sleutel-identifiseringswenke, soortgelyke spesies, habitat, gedrag, dieet, dieregeluide, voortplanting, lewensduur, verspreiding en grootte. Duidelike afbeeldings van elke dier, verspreidingskaarte, silhoue'tte wat diere se relatiewe grootte in verhouding tot die mens aandui en illustrasies van spore en mis, maak hierdie 'n noodsaaklike gids vir sowel toeriste as natuurliefhebbers.

Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika - читать онлайн бесплатно полную версию (весь текст целиком)

Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika - читать книгу онлайн бесплатно, автор Stuart Chris (EN)

Поделиться книгой

Оставить отзыв