Louis Almie (EN) — Van saai tot fraai

Тут можно читать онлайн книгу Louis Almie (EN) - Van saai tot fraai - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.

Van saai tot fraai
Язык книги: Английский
Прочитал книгу? Поставь оценку!
0 0

Van saai tot fraai краткое содержание

Van saai tot fraai - описание и краткое содержание, автор Louis Almie (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.

Van Saai tot Fraai is 'n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower. Almie begelei die leser stap vir stap met helder, pragtige fotografie om 'n verskeidenheid tegnieke soos krakelering, decoupage, glansvernis, papier-mache, vergulding en veroudering toe te pas. Hierdie boek sal enige iemand inspireer om 'n nuwe stokperdjie aan te leer. Daar is 90 projekte vir items in elke vertrek van die huis, selfs die tuin! Kies uit dekoratiewe ligte, nuttige draadmandjies, muurbehangsels en rame, snuisteryhouertjies, retrostyle blikke, lampskerms, 'n verskeidenheid tafels en stoeltjies en vele meer.

Van saai tot fraai - читать онлайн бесплатно полную версию (весь текст целиком)

Van saai tot fraai - читать книгу онлайн бесплатно, автор Louis Almie (EN)

Поделиться книгой

Оставить отзыв