Тут можно читать онлайн книгу Theron Madeleen (EN) - Vonkie die Draakperdjie: Draak se Kind - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.
Vonkie die Draakperdjie: Draak se Kind - описание и краткое содержание, автор Theron Madeleen (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.
Vonkie hou sy vlam al goed in toom! Hy kan al vier perfekte rookringetjies blaas! Maar Vonkie voel ... anders. Hy dink nie hy hoort in Hoefysterbos nie. Die drie beste maatjies, Vonkie, Magriet en Bertie, gaan soek na Vonkie se pa in die Kreukelberge. Maar klein perdjies is nie veronderstel om alleen in die bos rond te loop nie. Gou-gou is die drie in groot moeilikheid! Hulle is stoksielalleen in die berge waar luiperds en drake skuil. Dan word dit donker ... 'n Yslike skaduwee val oor die son ... "Noem my Vuurslag," glimlag die draak.
Vonkie die Draakperdjie: Draak se Kind - читать книгу онлайн бесплатно, автор Theron Madeleen (EN)