Potgieter De Wet (EN) — Totale Aanslag

Тут можно читать онлайн книгу Potgieter De Wet (EN) - Totale Aanslag - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.

Totale Aanslag
Язык книги: Английский
Прочитал книгу? Поставь оценку!
0 0

Totale Aanslag краткое содержание

Totale Aanslag - описание и краткое содержание, автор Potgieter De Wet (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.

Vir die grootste gedeelte van sy bewind is die Nasionale Party-regering gesteun en onderhou deur die direkte betrokkenheid van sy veiligheidsmagte. Gewone landsburgers het geen idee gehad waar voor hul belastinggeld aangewend word nie - die befondsing van onortodokse en selfs onwettige operasies wat alles van internasionale propagandaveldtogte tot die aktiwiteite van plaaslike moordbendes ingesluit het. Vanuit die gevreesde geledere van die Veiligheidspolisie, die sinistere Burgerlike Samewerkingsburo, die alombekende BOSS en die magdom frontmaatskappye wat gestig is om die wapenembargo en ekonomiese sanksies te omseil, is Suid-Afrika in die grootste geheimhouding regeer. Dit was die regering se Totale Strategie teen die vyand se Totale Aanslag. 'n Handjievol gedugte joernaliste het die waarheid agter apartheid begin oopvlek, maar ondanks hulle toewyding en die latere werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie, bly heelwat van Suid-Afrika se onlangse verlede steeds in geheimhouding gehul. Nou, vir die eerste keer, kan ondersoekjoernalis De Wet Potgieter lig werp op enkele van die kwellendste vrae oor hierdie tydperk, soos wat by PW Botha se finale kabinetsvergadering gebeur het, tot die sluipmoord op Olof Palme. Hierdie en baie ander van die destydse verslaggewing bied 'n seldsame en boeiende blik op wat agter die skerms binne Suid-Afrika se veiligheidstrukture gebeur het tydens die apartheidsera.

Totale Aanslag - читать онлайн бесплатно полную версию (весь текст целиком)

Totale Aanslag - читать книгу онлайн бесплатно, автор Potgieter De Wet (EN)

Поделиться книгой

Оставить отзыв