Wyk Braam van (EN) — Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

Тут можно читать онлайн книгу Wyk Braam van (EN) - Veldgids tot Bome van Suider-Afrika - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika
Язык книги: Английский
Прочитал книгу? Поставь оценку!
0 0

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika краткое содержание

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika - описание и краткое содержание, автор Wyk Braam van (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.

Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto's en 'n nuwe seksie van 87 bladsye met foto's van die hele boom maak die gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld. Suider-Afrika het 'n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en di wat waarskynlik die meeste tegekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto's van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika - читать онлайн бесплатно полную версию (весь текст целиком)

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika - читать книгу онлайн бесплатно, автор Wyk Braam van (EN)

Поделиться книгой

Оставить отзыв