Тут можно читать онлайн книгу Freeth Ben (EN) - Mugabe en die wit Afrikaan - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.
Mugabe en die wit Afrikaan - описание и краткое содержание, автор Freeth Ben (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.
Sedert president Mugabe in 2000 sy gewelddadige grondbeslagleggingsprogram van stapel gestuur het, is duisende wit boere en hul gesinne gedwing om al hul besittings agter te laat en uit Zimbabwe te vlug. Ben Freeth en sy skoonpa, Mike Campbell, wat meer as dertig jaar lank op hul eie grond gewoon en geboer het, was egter nie van plan om bes te gee nie. Hulle het Mugabe in internasionale howe die stryd aangese - 'n wanhopige stryd waarvoor hulle bitter duur sou betaal. Mugabe en die wit Afrikaan is 'n eerstehandse beskrywing van die waansin waarin Zimbabwe gedompel is terwyl Mugabe se trawante landbougrond verwoes, plaastoerusting gesteel, diere doodgemaak, huise afgebrand, die plaaswerkers gentimideer en die boere aangerand of vermoor het. Dit is 'n hartverskeurende verhaal van trauma en tragedie, maar ook van moed, oor een familie wie se diepe sin vir geregtigheid en onwrikbare Christelike beginsels hulle gedring het om alles in die stryd te werp ter wille van hul huis en hul land.
Mugabe en die wit Afrikaan - читать книгу онлайн бесплатно, автор Freeth Ben (EN)