Loots Francois (EN) — Die jakkalsdans

Тут можно читать онлайн книгу Loots Francois (EN) - Die jakkalsdans - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.

Die jakkalsdans
Язык книги: Английский
Прочитал книгу? Поставь оценку!
0 0

Die jakkalsdans краткое содержание

Die jakkalsdans - описание и краткое содержание, автор Loots Francois (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.

Op 'n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood 'n flambojante teehanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy leidende ster wil uitbreek na die verre Kaap. Die dood daarenteen kry gestalte in ene Rotman, wat onder die dorpenaars kom woon. Hy asem die stof, want die stof is asbes, en jy moet twee keer dink as hy jou vir die jakkalsdans uitnooi. Jopie se aanneem-pa, Mannetjies, dink h moet boet oor sy minnares, Tryn. Of wil Rotman met sy vrou Aletta dans? En al die tyd is hulle, soos al die mense op die dorp, onwetend vasgevang in iets groters as hulleself.

Die jakkalsdans - читать онлайн бесплатно полную версию (весь текст целиком)

Die jakkalsdans - читать книгу онлайн бесплатно, автор Loots Francois (EN)

Поделиться книгой

Оставить отзыв