Phillips Fransi (EN) — Die donker god

Тут можно читать онлайн книгу Phillips Fransi (EN) - Die donker god - бесплатно полную версию (целиком). Жанр книги: Иностранная литература. Вы можете прочесть полную версию (весь текст) онлайн без регистрации и смс на сайте Lib-King.Ru (Либ-Кинг) или прочитать краткое содержание, аннотацию (предисловие), описание и ознакомиться с отзывами (комментариями) о произведении.

Die donker god
Язык книги: Английский
Прочитал книгу? Поставь оценку!
0 0

Die donker god краткое содержание

Die donker god - описание и краткое содержание, автор Phillips Fransi (EN), читать бесплатно онлайн на сайте электронной библиотеки Lib-King.Ru.

Die donker god se naam is Alex. Hy verdra geen ander voor sy aangesig nie. Pippa is sy swakheid. Oor haar, skaars negetien, buig hy hom. Sy greep op haar is een van liefde, wellus en geweld. Van die eerste keer af, toe hy haar uit ? donderstorm red, haar uittrek en afdroog, het Pippa teen hierdie onheilspellende man geen verweer nie. Haar vrees vir hom wek ook haar begeerte na hom op. Sy hardhandigheid en sy teerheid verwar haar en lok haar aan. Die pyn wat haar aandoen, word ? geheim tussen hulle, intiem en onsebaar. Hy bring haar na sy vesting. Omring van boeke, Persiese tapyte, Afrika-maskers en musiek verlei hy haar keer op keer onder sy oorheersing in. Hy dring haar siel en haar verstand ewe veel as haar liggaam binne, Hy gee haar diamante, ? apie om mee te speel en later ook ? kind. Maar hy hou Pippa gevange, beide in sy huis en in sy vrees. Dus hulle musikaal begaafde dogtertjie wat haar vader se kinderangste op die spits dryf, en die huis tussen die bome word ? wereld anderkant elke wet van God en mens, waar ontsnapping net deur ondenkbare optrede moontlik is. Hierdie vyfde roman deur Fransi Phillips sleur die leser op ? byna hipnotiese manier mee na ? sfeer gelaai van erotiek en spanning, van skoonheid en wreedheid, soos selfde tevore in die Afrikaanse romankuns.

Die donker god - читать онлайн бесплатно полную версию (весь текст целиком)

Die donker god - читать книгу онлайн бесплатно, автор Phillips Fransi (EN)

Поделиться книгой

Оставить отзыв